| |
|
|
|
|
|
Shalom
Eiendomme
is reeds meer as 15 jaar lank in die eiendomsbedryf in Rayton,
Cullinan en omgewing. Shalom het dus kompeterende
voordeel gegrond op die volgende:
- die agentskap
is plaaslik en sigbaarheid is dus hoog.
- 80% van
Shalom se kopers is instap kliente.
- Die agentskap
het 'n kennis van die mark binne Rayton en Cullinan, die potensiaal
van die omgewing, inligting rondom munisipale dienste en 'n
kennis van die kultuur van die omgewing. Dit is belangrik vir
kopers om met plaaslike agentskappe te werk, aangesien dit tot
die geloofwaardigheid van die ontwikkeling bydra. Jy kan net
met gesag oor 'n omgewing praat waar jy aktief besigheid doen
en dus oor unieke inligting beskik. Alle agente is ook inwoners
van Rayton, Cullinan en omgewing.
Vir
meer inligting kontak ons gerus.
|

Mariëtte Blom
082 577 3191
|
Marié
Botha
082
581 7367
|

Ivan Holder
082 588 5109
|
|
|
RAYTON
HUISE
|
|
 |
Ref:
RCO1
Heerlike 3 slk, 2 badk, sit-, eetkamer met moderne oopplan kombuis!
Hierdie eiendom het 4 motorhuise met ekstra werkspasie wat in 'n
woonstel omskep kan word! Daar is ook 'n swembad, lapa en rondawel.
KOOP VAN DIE MAAND!
R620 000-00 Kontak Marié 082 581 7367
|
 |
Ref:
RPE93
Ruim 3 slk, 1 badk, dubbel afdakke, oopplan kombuis, lekker groot
sitkamer en eetkamer asook 'n buite braai area!
R750 000-00 ohb Kontak Mariëtte 0825773191
|
 |
Ref:
RPE61
Heerlike woonhuis met 3 slk, 2 badk, 4 afdakke, groot kombuis met
aparte opwas, buite toilet en werkskamer, swembad, braaiarea en
boorgat!!!
R850 000-00 Kontak Marié 0825817367
|
 |
Ref:
RKI001
TREK IN EN BLY!!! Hierdie huis het 3 slk, 2 badk, 2 motothuise,
'n ruim sitkamer, eetkamer en pragtige kombuis. Buite is 'n braai
area langs die swembad, lapa, buite gastekamer wat gebruik kan word
as ekstra kuierarea en 'n pragtige tuin met besproeiing en boorgat.
R995 000-00 ohb Kontak Marië 082 581
7367
|
 |
Ref:
RNO11
Heerlike 3 slk, 2 badk,dubbelmotorhuis, oopplan kombuis met buitekamer
en rondawel!
R700 000-00 Kontak Marié 082 581
7367
|
 |
Ref:
RKE25
Ruim 3 slk, 2 badk, dubbel afdakke, nuwe kombuis, onvoltooide woonstel
en buite toilet!
R750 000-00 ohb Kontak Mariëtte 0825773191
|
 |
Ref:
RSU92
Heerlike woonhuis met 4 slk, 2 badk, 1 motorhuis en 1 afdak, swembad,
Lapa en lekker ruim leefareas.
R795 000-00 Kontak Marié 0825817367
|
 |
Ref:
RNA200
Ideaal vir 'n groot gesin! 5 slk, 2 badk, 4 oop motorhuis, twee
ruim sitkamers, groot kombuis met aparte opwas!
R900 000-00 ohb Kontak Marië 082
581 7367
|
 |
Ref:
ROA73
Heerlike woonhuis met 3 slk, 2 badk, 3 motorhuise, kombuis met aparte
opwas, Lapa en swembad!
R900 000-00 Kontak Marië 082 581
7367
|
 |
Ref:
RPE000
Droomhuis! 4 slk, 2 vol badkamers, 2 motorhuise, sit-, eet-, TV
kamer als met pragtige afwerkings! Lapa en Swembad!.
R1 600 000-00 Kontak Marié 0825817367
|
 |
Ref:
RPE73
Ongelooflik mooi! 3 ruim slk, 2 badk, 3 afdakke, heerlike Ruim toegeboude
lapa met swembad en pragtige tuin! Erf 2230m2!!!!
R1 800 000-00 ohb Kontak Marié 082
581 7367
|
 |
Ref:
REQV
Nog 'n praghuis in Rayton Estate! 4slk, 3 badk, sit-, eetkamer,
studeerkamer en moderne kombuis met aparte opwas. 2 Motorhuise,
braaiarea, swembad en nog vele meer. 'n Moet sien!!!
R2 750 000-00 Kontak Marie 082 581 7367
|
|
|
Ref:
ROA84
Heerlike 3 slk, 2 badk,dubbelmotorhuis woonhuis met swembad!
R800 000-00 Kontak Marié 082 581
7367
|
 |
Ref:
RKE40
Ruim 4 slk, 2 badk, dubbel motorhuis en dubbel afdakke, heerlike
swembad en braai area.
R800 000-00 ohb Kontak Mariëtte 0825773191
|
 |
Ref:
RLA19
Heerlike woonhuis met 3 slk, 2 badk, dubbel motorhuis en 4 afdakke,
swembad en lekker ruim leefareas.
R850 000-00 Kontak Marié 0825817367
|
 |
Ref:
RRV11
Ideaal vir jong paartjie! 3 slk, 2 badk, 1 motorhuis meenthuis in
sekuriteitskompleks!
R650 000-00 Kontak Mariëtte 0825773191
|
 |
Ref:
Rayton Estate
Pragtige erwe in sekuriteits kompleks beskikbaar vanaf 'n ongelooflike
R220 000-00 Kontak Mariëtte 0825773191
|
 |
Ref:
REBR
Nuutgeboude 3 slk, 2 bakd, dubbelmotorhuis woning met luukse afwerkings
in sekuriteitskompleks.
R1 285 000-00 Kontak Marié 0825817367
|
 |
Ref:
REMEL
Ongelooflik mooi! 3 ruim slk, 2 badk, 3,5 motorhuise, heerlike kuierarea
met jaquzzi, pragtige tuin en buitekamer met badkamer!
R1 700 000-00 Kontak Marié 082
581 7367
|
 |
Ref:
RELOI
Nog 'n praghuis in Rayton Estate! 4slk, 3badk, sit-, eetkamer, studeerkamer
en moderne kombuis met aparte opwas. 2 Motorhuise, braaiarea en
buite toilet. 'n Moet sien!!!
R2 300 000-00 Kontak Mariette 0825773191
|
 |
Ref:
Rayton Manor
Erwe beskikbaar in Rayton Manor sekuriteitskompleks teen 'n ongelooflike
R169 000-00 Kontak Marié 0825817367
|
 |
Ref:
RM12
2 Woonhuise reeds gebou in Rayton Manor! 2slk, 1 badk, 1 motorhuis
beskikbaar teen R475 000-00 en 3 slk, 2 badk, 1 motorhuis beskikbaar
teen:-
R575 000-00! Kontak Mariette 0825773191
|
 |
Ref:
PKLEIN
Pragtige lee 8,5 hektar plot naby N4 snelweg!
Kom maak 'n aanbod!!!! Kontak Marie 082
5817367
|
 |
Ref:
PGM
Ongelooflik skaars!!!! 2 x 4,2 hektar plotte reg langs die N4 snelweg!
Hierdie plotte word geoormerk as Nywerheidsgrond!
R900 000-00 elk Kontak Marie 082 581 7367
|
 |
Ref:
PME
Spogplaas ;n klipgooi van Rayton! 56 hektar, baie water en 3 fase
krag met 2 slk ruim huis, verskeie kampe en eintlik te veel om te
noem.
R5 075 000-00 Kontak Ivan 082 588 5109
|
 |
Ref:
PROY
3 ster Logde naby Rayton! Op hierdie 20 hektar is 'n woonhuis, 9
chalets, swembaddens, konferensie saal, kroeg en kuier areas, restaurant
en vele meer!!! R5 500 000-00 met die opsie om toerusting teen
R1 250 000-00 aan te koop! Kontak Ivan
082 588 5109
|
| |
|
 |
Ref
no: ST23
2 slk, 1 badk, dubbel afdak met oopplan kombuis, sit-, eetkamer.
Klein erf in baie stil straat en hierdie eiendom bied ook 'n 1 slk
woonstel.
R595 000-00 Kontak Marié 082 581
7367 |
 |
Ref
no: GR34
3 slk, 2 badk, sit-, eet-, kombuis met dubbelmotorhuis, groot tuin
en buitetoilet.
R690 000-00 Kontak Mariëtte 082 577
3191
|
 |
Ref
no: JE72
3 slk, 2 badk, dubbel motorhuis, ruim kombuis asook
baie groot sit-, eetkamer.
R650 000-00 Kontak Marié 082 581
7367 |
 |
Ref
no: ST16
Hierdie 2 slk, 1 badk, 1 motorhuis woonhuis is op 'n groot erf
en bied ook 'n 1 slk woonstel.
R695 000-00 Kontak Mariëtte 082 577 3191
|
 |
Ref
no: NO55
3 slk, 2 badk, 2 Motorhuis, 1 toesluit afdak, mooi kombuis met buite
waskamer.
Under contract!
R720 000-00 Kontak Marié 082 581
7367 |
 |
Ref
no: KI6
3 slk, 2 badk, dubbel motorhuis, 2 afdakke, ruim sitkamer, braai
area, onvoltooide woonstel asook mooi tuin met boorgat.
R740 000-00 Kontak Mariëtte 082 577
3191
|
 |
Ref
no: OA9
2 Lieflike ruim 3 slk, 2 badk, 3 afdakke, sit-, eet-, TV kamer,
braai area, splash pool en netjiese tuin met boorgat.
R795 000-00 Kontak Marié 082 581
7367 |
 |
Ref
no: NO47
Baie ruim 3 slk, 2 badk, 2 afdakke, groot kombuis asook sit-, eetkamer.
R800 000-00 Kontak Mariëtte 082 577
3191 |
 |
Ref
no: PE47
Hierdie huis het behoorlik alles! 4 slk, 2 badk, 2 afdakke, sit-,
eet-, TV- en studeerkamer, Lapa buite in die groot erf met 'n mooi
tuin, boorgat en besproeiing.
R800 000-00 Kontak Marié 082 581
7367 |
 |
Ref
no: OA51
3 slk, 2 badk, 2 afdakke, sit-, eet-, TV-, studeerkamer + 'n woonstel!
R800 000-00 Kontak Mariëtte 082 577
3191 |
 |
Ref
no: ST37
Baie netjiese eiendom! 3 slk, 2 badk, 1 motorhuis, pragtige groot
tuin met swembad.
R870 000-00 Kontak Mariëtte 082 577
3191 |
 |
Ref
no: CO4
3 slk, 2 badk, dubbel motorhuis, afdak, baie netjies in stil area
van Rayton.
R895 000-00 Kontak Marié 082 581 7367 |
|
|
Ref
no: NA30
Moderne 3 slk,
2 badk, 2 motorhuis, afdak, Lapa & Jacuzzi!
R1,2mil - Kontak Mariette 082 577 3191 |
 |
Ref
no: RES1
Pragtige dubbelverdieping huis in Estate! 4 slk, 2½ badk,
2 motorhuise, ruim leefareas, kombuis met aparte opwas, Braai patio
& baie mooi tuin.
R1,7mil - Kontak Marié 082 581
7367 |

Adres: Winkel 2
Total Sentrum, Rayton
Tel: (012) 734 5052
Faks: (012) 734 4655
shalomprop@lantic.net
|
|
| CULLINAN
HUISE |
|
 |
Ref:
CMIM16
WINSKOOP!!!!! 3 slk, 1 badk, 1 motorhuis, sit-, eetkamer, kombuis
met buitekamer en badkamer!!!
R470 000-00 Kontak Marié 082 581
7367
|
 |
Ref:
CPA13
Lekker groot erf in Cullinan! 3 slk, 1 badk, 1 motorhuis en buitekamer
met badkamer.
R700 000-00 Kontak Marié 082 581
7367
|
 |
Ref:
CKU11
Pragtige woonhuis met 3 slk, 2 badk, 2 motorhuise, moderne kombuis
en heerlike leefareas. Ten volle omhein met 'n mooi tuin en besproeiing.
Huis 160vkm, erf 500vkm.
R970 000-00 Kontak Marié 082 581
7367
|
 |
Ref:
CULPLO
Prag "wedding venue" in Cullinan! Lieflike eienaarswoning
en rondawel, kantore, groot saal en kombuis, vrugte boord en nog
soveel meer. 2 hektaar grond!
R5 300 000-00 Kontak Marié 082 581
7367
|
 |
Ref:
CRO12
Reg
langs die skool!!!! Oulike 3 slk, 1 badk, 1 motorhuis en afdakke
met buitekamer en badkamer!!! WINSKOOP VAN DIE MAAND!
R540
000-00 Kontak Marié 082 581 7367
|
 |
Ref:
CJA900
Pragtige plekkie
in Cullinan! Hoek erf met 3 slk, 1 badk, 1 motorhuis en buitekamer
met badkamer! Netjiese tuin en alarmstelsel.
R585
000-00 Kontak Marié 082 581 7367
|
 |
Ref:
CUL8109
Oulike woonhuis
met 3 slk, 1 badk, 1 motorhuis, buite toilet en afdakke!
R695 000-00 Kontak Marié 082
581 7367
|
 |
Ref:
CUL668
Heerlike hoekerf
(1400m2) 3 slk, 1 badk, 1 motorhuis met afdak en buitekamer
met badkamer!
R750 000-00 Kontak Marié 082
581 7367
|
 |
Ref:
CUN400
By die skool!!!
3 slk, 1 badk, 2 afdakke, en baie oulike 1 slk woonstel!
R750 000-00 Kontak Marié 082
581 7367
|
 |
Ref:
CUL788
Agent se keuse!!!!
Pragtige 3 slk, 2 badk, 1 motorhuis en 2 afdakke, kiaathout kombuiskaste,
ruim sit-, eetkamer en buitekamer met badkamer! Baie goeie koop.
R800 000-00 ohb Kontak Marié
082 581 7367
|
 |
Ref:
CUL1500
Groot ruim
huis in stil straat! 4 slk, 2 badk, sit-, eet-, TV kamer, kombuis
met aparte opwas en onvoltooide 1 slk woonstel.
R850 000-00 Kontak Marié 082 581
7367
|
 |
Ref:
CEN36
Baie netjiese 3 slk, 1 badk, 1 motorhuis woonhuis met lieflike hoekerf
en 1 slk, woonstel wat kombuis, sitkamer en badkamer insluit!
R795 000-00 Kontak Marié 082 581
7367
|
 |
Ref:
Golf Estate
Pragtige erwe in Cullinan Golf Estate! Boupakette.
R215 000-00 Kontak Mariëtte 082 577
3191
|
 |
Ref:
CLOUI3
Nuutgeboude 3slk, 2 badk, dubbel motorhuis met luukse afwerkings
naby aan die Golfbaan!
R1 130 000-00 Kontak Marié 082 581
7367
|
 |
Ref:
CLOUI1
Prentjie pragtig - nuutgeboude 3 slk, 2 badk, dubbel motorhuis.
'n Moet sien!
R1 180 000-00 Kontak Mariëtte 082
577 3191
|
 |
Ref
no: PI16
3 slk, 1 badk, 1 motorhuis, buitekamer.
R650 000-00 Kontak Mariëtte 082 577
3191 |
 |
Ref
no: GC6
3 slk, 2 badk, 2 motorhuis, 1 afdak, ruim sit-, eetkamer, kombuis
met spens en opwas, heerlike stoep en 1 slk, woonstel. Erf 1800m²
WINSKOOP!
R650 000-00 Kontak Marié 082 581
7367 |
 |
Ref
no: CO33
3 slk, 1 badk, buitekamer, heerlike stoep, 1 motorhuis.
R680 000-00 Kontak Mariëtte 082 577
3191 |
 |
Ref
no: C9140
3 slk, 1 badk, 3 motorhuise, buitekamer.
R750 000-00 Kontak
Babsie 072 990 4552 |
 |
Ref
no: C791
3 slk, 1 badk, 1 motorhuis, groot erf!
R760 000-00 Kontak Marié 082 581
7367 |
 |
Ref
no: RO18
Pragtige ou sinkhuis, 3 slk, 1 badk, 1 motorhuis, kombuis met spens!
R760 000-00 Kontak Mariëtte 082 577
3191 |
| |
|
 |
Ref
no: C561
Lieflike 3 slk, 1 badk, 2 motorhuis, 2 afdak woonhuis met 1 slk
woonstel en baie mooi tuin.
R795 000-00 Kontak Marié 082 581
|
 |
Ref
no: KU17
Pragtige 3 slk, 2 vol badk, 2 motorhuis woning in baie goeie area!
Baie netjiese klein tuin.
R850 000-00 ohb Kontak Marié 082
581 7367 |
| |
|

Adres: Winkel 2
Total Sentrum, Rayton
Tel: (012) 734 5052
Faks: (012) 734 4655
shalomprop@lantic.net
|
|
|
|